RUN FOR THE DEAF

This year, NID’s “Run for the Deaf” projects kicked off with the fourth Red vs Blue run which took place on 14 March 2019. This 5km fun run that was held for the first time in 2016, is already highly popular and is unlike any other: The winners are not those who finish first, but are determined by whether male (Blue) or female (Red) participants finish in the majority! The ladies were crowned as the champs this year!

On 20 April 25 athletes took part in the Old Mutual Two Oceans Half Marathon in support of the NID Run for the Deaf Campaign and raised R 49 447 to the benefit of the Deaf and persons with hearing loss at NID. 

From 02 – 17 April 2019 a group of 17 athletes participated in the 9th NID Marathon Tour to Europe. They ran various races to raise awareness and financial support for elderly- and multiple-disabled Deaf adults at NID and raised a total amount of R 52 500. 

The NID Dusk & Dawn Trail Run will take place again on 25 and 26 October 2019.

For more information on any of these projects or to make a contribution, contact: fr.nid@nid.org.za

 

HARDLOOP VIR DOWES

NID se “Hardloop vir Dowes” projekte het vanjaar op ‘n hoogtepunt afgeskop met die vierde Rooi vs Blou wedloop wat op 14 Maart plaasgevind het. Dié 5km wedloop wat in 2016 die eerste keer aangebied is is reeds baie gewild en is anders as enige ander een: Die wenner(s) is nie wie eerste is nie, maar wie van mans of vroue die meeste is wat die wedloop voltooi! Die vroue is vanjaar gekroon as wenners en het die trofee verower!

Op 20 April het 25 atlete deelgeneem aan die Old Mutual Two Oceans Half Marathon en altesaam R 49 447 ingesamel ten bate van Dowes en persone met gehoorverlies by NID.

Vanaf 02 – 17 April het 17 atlete ook deelgeneem aan die 9de NID Marathontoer na Europa waar hulle aan verskeie wedlope deelgeneem het en altesaam R 52 500 ingesamel het ten bate van bejaarde en meervoudig-gestremde Dowes by NID. 

Nog ‘n knoop in die oor om te maak is die NID Dusk & Dawn Trail Run wat weer vanjaar plaasvind op 25 en 26 Oktober 2019.  

Vir meer inligting oor enige van hierdie projekte of om ‘n bydrae te maak, kontak fr.nid@nid.org.za.

0